NASIONALE VERGADERING
VIR SKRIFTELIKE BEANTWOORDING QUESTION NO 1237 NW1395E
DINSDAG 13 APRIL 2010
VRAAG: Mnr. PJ Groenewald (Vryheidsfront Plus) vra die Minister van Arbeid:
1. Of enige werkloosheidversekeringsgelde inbetaal is deur die Aurora mynmaatskappy vir sy bedrywighede in Orkney en Grootvlei, indien nie, wat die Departement daatomtrent gaan doen, indien wel, (i) van watter datum af, en (ii) vir hoeveel werknemers en (iii) watter kontrole uitgevoer is vir verifiering van die werknemers se betaling?
2. Of die Minister n verklaring oor die aangeleentheid wil maak?